Die Nuwe Hoop Sentrum vir Gehoorgestremdes was verlede Donderdag die ontvangers van ’n nuwe Fronius-sweismasjien. Fronius is een van die voorste sweismasjiene en die maatskappy het besluit om masjiene aan plaaslike skole te oorhandig sodat leerders gewoond kan raak om met hierdie tipe masjiene te werk, aangesien so baie maatskappye dit gebruik. Van links is Ernest Humphreys (hoof), Willie van der Walt (Fronius), Evan Jubileus (Fronius), Magda Wolstenholme (onderwyser), Irvine Jeftha (sweisonderwyser) en James Lesley van GRW wat een van die grootste gebruikers van Fronius-masjiene is. Foto: Tamsyn Jantjies


Fronius skenk aan sentrum vir gehoorgestremdes

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article