Die Grapevine ECD-forum vir vroeëkinderontwikkeling het verlede week hul eerste vergadering vir die jaar gehou, waar die forum se stigterslede vereer is. Agter staan die huidige lede. Van links is Denise Fortuin (voorsitter), Ursula Williams (visevoorsitter), Rauline Africa (sekretaresse), Laetitia Snyman (assistentsekretaresse), Carmen Daniels (addisionele lid), Rosslyn Snyders (tesourier) en Emmerentia Philander (addisionele lid). Voor: Freda Abrahams (stigterslid en uitgetrede tesourier), Elvina Ndamoyi (voorsitter van SA kongres Wes-Kaap vir vroeëkinderontwikkeling en voorsitter van die Matiphatisani-forum vir vroeëkinderontwikkeling), Eldè Wilskut (stigterslid en uitgetrede voorsitter), Linda Groenewald (stigterslid en uitgetrede skakelbeampte), Fowzia Dollie (stigterslid en uitgetrede visevoorsitter en tesourier van SA kongres Wes-Kaap vir vroeëkinderontwikkeling). Foto: Tamsyn Jantjies


Forum vereer lede

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article