LTS Security in die Paarl het onlangs van sy flink beamptes vereer vir hul goeie werk om misdaad te bekamp. Hulle het gehelp met verskillende sake waarin verdagtes vasgetrek is, asook in ’n saak waar goedere aan die regmatige eienaars terugbesorg is. Hulle is altyd bereid om kliënte en die gemeenskap met enige hulp by te staan. Van links is die LTS Security-manskappe Korneels Booysen, Curt Loff, Lincoln Jacobs en Duren Dreyer.


Flink veiligheidsbeamptes vereer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article