Drie atlete van Fit2Run in Worcester het die afgelope Saterdag (4 Maart) aan die Laerskool Boland-atletiekbyeenkoms in die Paarl aan die o.12-800 m-atletiekitem deelgeneem. Van links is Shanon Swarts (Overhex NGK Primêre Skool buite Worcester), wat derde was, Norman Ontong (atletiekafrigter), Miche Kammies (die Laerskool Esselenpark) wat dié item gewen het, en Mauzaan Jansen (Overhex NGK Primêre Skool) wat tweede was.

Credit: SYSTEM

Fit2Run-atlete oorheers 800 m-item

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article