Die atlete van Fit2Run in Worcester het in die Boland-kampioenskap, wat Saterdag 25 Februarie in die Dal Josafat-stadion in Paarl gehou is, uitstekend gevaar en in veral die hindernis-items uitgeblink. In die o.16- 1 500 m-hindernis-item het die atlete skoonskip gemaak deurdat al drie die eerste drie plekke op die podium ingeneem het. Links staan Shenice Lucas (Worcester Gimnasium), Emelia Fortuin (Hoër Tegniese Skool Drostdy) en Mehandre Boer (Hoër Tegniese Skool Drostdy).

Credit: SYSTEM

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article