Die Voetslaanklub van Esselenpark Sekondêre Skool in Worcester is weer aan die gang. Die leerders het in April ná die ergste hitte onder leiding van onderwysers by die skool in die Karoo Nasionale Botaniese Tuine gaan stap. Tydens die staptog het die leerders meer oor die natuur geleer.

Credit: SYSTEM

Esselenpark-voetslaanklub gaan stap in Karoo

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article