Esselenpark Senior Sekondêre Skool in Worcester het onlangs teen die Hoërskool Breërivier gespeel waar hul eerstespanne in rugby, sokker en skaak hul wedstryde gewen het. Die skool se eerste netbalspan (bo) het 32-16 verloor, terwyl die eerste rugbyspan 39-5 gewen het. Die eerste sokkerspan het 2-1 gewen en die skaakspan 4-2.

Credit: SYSTEM

Esselenpark skitter teen Breërivier

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article