Die Hoërskool Esselenpark se verteenwoordigende raad van leerders (VRL) het in vennootskap met Rachel’s Care and Development Ministries in Worcester as ’n Vrouemaand-projek met klere, skoene, nie-bederfbare kos en toiletware na die Thuthuzela-sentrum vir slagoffers van geslagsgebaseerde geweld by die Worcester-hospitaaluitgereik. Op die foto is die skool se VRL saam met, onder andere, die personeel van die sentrum.

Credit: SYSTEM

Esselenpark se VRL reik uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article