Kateline Linertz, ’n leerder aan Stettyn Primêre Skool, het onlangs geskiedenis gemaak. Sy is die enigste atleet van dié skool wat nog ooit in die Boland se o.9-meisiesland­loopspan opgeneem is. Die skool se personeel, leerders en ouers wens haar geluk, voorspoed en sterkte toe met haar sportloopbaan. Haar afrigter is Jaypee Snyman.Foto:


Enigste ooit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article