Ela Meiring (middel) van Klaasvoogds, Robertson, het Saterdag 25 November aan die Sportsmans Warehouse Winelands-marathon in Stellenbosch deelgeneem en was die naaswenner in die vroue- afdeling. Sy het haar persoonlike marathontyd met 14 minute tot 03:15:06 verbeter.


Ela die naaswenner

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article