Die Laerskool Wynland se eko-klub het op 11 Maart ’n gesins-staptog en -piekniek by die Karoo- Botaniese Tuine aangebied. Gesinsbande is opnuut versterk en nuwe vriendskappe gevorm in die pragtige natuurskoon net buite Worcester. Links is Joshua Houlie en Thor Joseph, albei in gr. 2, wat aan hierdie pretdag deelgeneem het.

Credit: SYSTEM

Eko-klub hou gesinsdag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article