’n Groot groep koorleerders van die Hoër Tegniese Skool (HTS) Drostdy het onder leiding van Hanlie Bruyns, ’n koorafrigter, vir die Talento-sangkompetisie ingeskryf en die halfeindronde aan die begin van Junie gehaal terwyl nog drie leerders, wat sanglesse by ander afrigters neem, ook ingeskryf het. Al die leerders het goed gevaar.

Credit: SYSTEM

Drostdyers kán sing!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article