HTS Drostdy het Vrydag Paarl toe gereis, waar hy die Hoër Jongenskool Paarl op die rugbyveld getakel het. HTS het puik rugby gespeel, maar 13-6 teen Boishaai vasgeval.Foto: Morne van der Westhuizen Fotografie


Drostdy val teen Boishaai vas

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article