Hoërskool HTS Drostdy in Worcester het onlangs hul nuwe hoofleiers aangekondig vir 2023. Van links is Jade Avenant (17), onderhoofdogter, Christi Marais (16), Drosdy se hoofdogter, Lihann de Koning (17), Drostdy se hoofseun, en Edo Griesel (17), onderhoofseun.


Drostdy spog met hoofleiers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article