HTS Drostdy se o.16A-rugbyspan het verras toe hulle die span van Affies, wat as een van die land se beste skolerugbyspanne geag word, in die Jean de Villiers-rugbytoernooi met 31-27 geklop het. Die wedstryd is verlede naweek by die Hoërskool Paarl Gimnasium gespeel. Benewens hierdie baie goeie oorwinning het die span van Worcester ook met ander top-spanne klaargespeel: 43-5 vs Potch Gim en 45-10 vs Nelspruit.


Drostdy se o.16’s wys hul slag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article