Die Hoërskool Drostdy het verlede week sy atletiekbyeenkoms gehou en die opgewondenheid is met die res van die dorp gedeel toe hulle deur Hoogstraat gery het, geklee in die verskillende kleure van die spanne.Foto’s: Dominique Jeftha


Drostdy pronk deur strate

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article