Jade Avenant (links) en T’Neal Titus, twee leerders aan die Hoër Tegniese Skool (HTS) Drostdy, het vandeesmaan by Paarl Gimnasium aan Boland-hokkie se streektoernooi deelgeneem waar hulle in die Boland o. 18-streekspan gespeel het. Avenant het ses doele tydens die toernooi aangeteken, wat haar in die tweede plek geplaas het vir die meeste doele van die toernooi.

Credit: 185410829002102 Credit: 185410829002102

Drostdy-leerders speel hokkie vir Boland

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article