Christi Marais (16), ’n graad 11-leerder en 2023 se hoofmeisie van die Hoërskool HTS Drostdy, is een van die Wes-Kaapse leerders wat gekies is vir Die Burger se jeugleierskonferensie, wat van 11 tot 15 Desember in Kaapstad aangebied word. Altesaam 50 jeugleiers van die Wes-, Oos- en Noord-Kaap word elke jaar in samewerking met die Wes-Kaapse onderwysdepartement gekies om hul leiersvaardighede op te knap.

Credit: SYSTEM

Drostdy-leerder gekies vir jeugleierskonferensie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article