HTS Drostdy het verlede naweek teen Boland Landboukollege op Trappespark gespeel. Drostdy het die wedstryd 27-38 verloor. Bo spring Daniël Verdoes in die lynstaan.


Drostdy kom nie mas op

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article