HTS Drostdy het die afgelope naweek ’n duidelike boodskap uitgestuur – hy gaan vanjaar ’n ernstig teenstander op die rugbyveld wees – dít nadat hy Wellington se Hugenote Hoërskool op die rugbyveld met ’n eerstespan-oorwinning van 46-10 bloedneus gegee het. Hier is Drostdy se vlugvoetige Rianzo van der Westhuizen met die bal in aksie.


Dros maak stem dik

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article