Drie botsings het verlede Donderdag (5 September) op verskeie plekke op die N1 by De Doorns gebeur. Die eerste was om 05:55 in die Hexpass toe ’n vragmotors teen die berg vasgery het. Die vragmotor het sojamaalvleis vervoer. Die bestuurder van die vragmotor is ongedeerd. Foto: Car Towing Services.


Drie botsings op een dag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article