Rawsonville Primêre Skool se dramagroep het onlangs die jaarlikse provinsiale dramakompetisie van die departement van water en sanitasie gewen. Dié groep gaan 21 September aan die nasionale kompetisie in Gauteng deelneem om die provinsie te verteenwoordig.Foto:


Dramagroep maak naam

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article