V Skedel gekraak; bloeding op die brein
V Deur venster geslaan terwyl hy in bussie gesit het
V ‘Hy het nie eens gehuil nie’
V Pa kry verdagte drie minute later, steeds met gholfstok in hand
V Polisie vang verdagte, maar laat hom gaan
V Polisie was nog nie by ouers nie
V Lees APD se pleidooi op bl. 11
WAARSKUWING: Foto binne kan sensitiewe lesers ontstel. Volledige berig binne.





