Altesaam 11 leerders van die HTS Drostdy is in die Boland-Cravenweek-, Akademie- en Boland- Hub-spanne opgeneem wat tydens hierdie vakansie aan verskeie toernooie gaan deelneem. Agter is Lood Prins. 2de ry: Daniel Verdoes, Matt Romao en Luke Bok. 3de ry: Charl Eksteen, Quihain Claasen, Jayden Fourie en George Groenewald. Voor is Corne Albertyn, Jurie du Toit en Gerhard Burger (cravenweek kaptein)


Donkies wys hul staal op die rugbyveld

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article