HTS Drostdy het onlangs sy trui-oorhandigingseremonie vir die eerste rug­byspan gehou. Chad Oppelt (onderkaptein), Sylvester Booysen (direkteur van rugby by die skool) en Pieter Hamman (kaptein) by die oorhandiging.


Donkies spog met nuwe truie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article