Lood Prins (slot van HTS Drostdy) word in ’n lynstaan deur George Groenewald en DuJean Smit opgetel. Drostdy het van 28 April tot 2 Mei aan die twaalfde Wildeklawer-rugbytoernooi in Kimberley deelgeneem. Wildeklawer is die grootste toernooi vir rugby en netbal in Suid-Afrika. Drostdy het vier spanne na die toernooi gestuur, naamlik o.14A, o.15A, o.16A en o.19A. Tussen dié vier spanne het hulle vier wedstryde gewen en drie verloor.


Donkies by Wildeklawer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article