Meer as 15 padongelukke is die afgelope naweek in Worcester en omliggende gebiede aangemeld. In een botsing op Saterdag 29 Oktober is ses mense oorlede en in ’n ander voorval op Dinsdag 1 November is ’n motorfietsryer noodlottig beseer toe hy teen ’n vragmotor gebots het.

Jandré Bekker, woordvoerder van provinsiale verkeer, het gesê talle padongelukke het die afgelope week verwoesting op ons paaie gesaai. Met die aanloop tot die Kerstyd in die volgende paar weke is dit belangrik dat padgebruikers meer waaksaam moet wees wanneer hulle enige rit aanpak. V Lees meer binne.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article