Twee atlete van RK Primêre Skool het aan die Worcester-kampioenskapsbyeenkoms deelgeneem. Mereldine Witbooi (links) het silwer in die 100 m en 200 m vir o.13-meisies verower. Albei atlete het deurgedring na die Noord-Boland-byeenkoms. Daarna het Elzaan Mauries gekwalifiseer vir die Boland-byeenkoms. Foto:


Dié twee atlete van RK Primêr is spoedvrate

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article