Roodewal Primêr is trots op ’n groep leerders wat Dinsdag 16 Julie en Saterdag 27 Julie aan die WOW-Spelfees deelgeneem het. Keaston Abrahams, ’n gr. 6-leerder (voor), het silwer ontvang. Keaston, Dainique Jacobs, Jo-dine Hendricks en Katelin Loff het na die distriksronde deurgedring, wat Saterdag 17 Augustus in Paarl beslis word.


Dié leerders kan spel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article