Hierdie gesellige groep breiers van die Awendrus-versorgingsoord het hul breiklub op 9 Mei begin en sedertdien ’n verskeidenhied produkte voltooi, soos komberse, serpe en mussies. Agter van links staan Jenny Wilson (stigter van die groep), Sharon Bailey, Hilda Jonas, Lilian Fransman, Magrieta Lewis en Leona Jansen. Voor sit Lea Beyers, Salomie Barendse, Annette Phillips, Jeanetta Simpson en Sofia Jansen. Lees meer oor die tannies op bl. 6. Foto: Tamsyn Jantjies


Die breipenne klap by Awendrus

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article