Die Hoërskool De Villiers Graaff het sy jaarlikse kleure-atletiekbyeenkoms gehou waar die blou-en-groenspan deelgeneem het. Die Blouspan het vanjaar beide die atletiek- sowel as die geesbeker gewen.

Credit: SYSTEM

De Villiers Graaff se Blouspan wen

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article