Die Hoërskool De Villiers Graaff het op 22 en 23 April aan ’n sportdag teen Hoërskool Goudini van Rawsonville deelgeneem en baie goed gevaar. Die skool se o.19 A-netbalspan (foto) het 19-10 gewen, die o.19 A-rugbyspan het 34-7 gewen, en die skaakspan 6-0.

Credit: SYSTEM

De Villiers Graaff oorheers Goudini

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article