Jade Davids, ’n leerder aan Hoërskool De Villiers Graaff, asook dié skool en koshuis se hoofseun vir 2023, is gekies om deel te neem aan Die Burger en die Wes-Kaapse onderwysdepartement se jeugleierskonferensie van 11 tot 15 Desember in Kaapstad.


De Villiers Graaff-jeugleier

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article