De Le Bat Skool vir Dowes het sy verteenwoordigende raad van leerders (VRL) vir 2020 verkies. Die VRL is die enigste statutêre liggaam wat verkies word deur en verteenwoordigend is van al die leerders. Dit beteken dat die leierskorps bestaan uit leerders van alle grade. Agter is Mari-Lize Jakobus, Prudence de Wee, Habakkuk Jemane, Buhle Nyitana en Rehana Swiegers. Voor is Joshua Jacobs, Gershwin de Koker (ondervoorsitter), Tracey-Lee Priestley (voorsitter), Siphesihle Dlamini en Paul Jacobs.Foto:


De Le Bat kies VRL vir 2020

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article