Die plaaslike departement van gesondheid en welstand se mediese en nooddienste (EMS) -personeel het hul eerste nooddienste-opleiding in De Doorns voltooi. Dié projek is ’n opleidingsinisiatief vir gemeenskappe om die nodige noodhulp-opleiding te ontvang. Agter van links is Elliot Mokati (EMS), Charl Samuels (’n paramedikus in De Doorns en deel van die EMS-opleiding), Lehandra Springfield (’n paramedikus in Worcester en deel van die EMS-opleiding), Sandra Boois (EMS-opleiding), Charlotte Morries (EMS-opleiding) en Neville van Wyk (EMS Worcester-stasiebestuurder). Middel: Trevor Felix (EMS-streekbestuurder), Ronel Schoeman (EMS-opleiding), Paulette Jacobs (EMS-opleiding), Angeline Kruger (EMS-opleiding) en Lizette Pieterse (EMS-opleiding). Voor sit Vallerie Swarts (EMS-opleiding), Jubin von Willingh (die Breedevallei-munisipaliteit se onder-burgemeester), Hilda Botha (EMS-opleiding) en Margaret Geyer (EMS De Doons stasiebestuurder).


De Doorns-inwoners kry noodhulp-opleiding

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article