Mcryan de Beer (12) en Jayden Willemse (9) van De Doorns het van 8 tot 15 Oktober aan die Wêreld-swartbal-snoekerkampioenskap in Marokko deelgeneem, waar hulle Suid-Afrika in die o.15- juniorafdeling verteenwoordig het. Dié twee was in die span wat die eindronde gewen het en is as die wêreldkampioene in hul afdeling aangewys. Hulle het ook as dubbelspaar saam gespeel en brons gewen. Willemse het ook silwer ontvang totdat hy in die eindronde van die enkelspel verloor het.Foto: Verskaf


De Doorns-duo wêreldkampioene in snoekerkampioenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article