’n Splinternuwe Efficient Wealth-tak is onlangs in Worcester geopen, en ’n geselligheid vir dié opening is op 18 April in Worcester gehou. Volgens Johann de Klerk, ’n finansiële raadgewer van Efficient Wealth in die Breedevallei, is twee saamtrekke vir die bekendstelling van die amptelike opening van die nuwe Efficient Wealth-kantoor in die dorp gehou. Van links is Jean Nel (deel van die sakeontwikkelingsportefeulje by Efficient Wealth), Johann de Klerk, Willem Basson (hoofbestuurder van verspreiding by Efficient Wealth), Martin Klopper (raadgewer van Efficient Wealth Breedevallei), Dawie Roodt (hoofekonoom van Efficient Wealth) en Francois Stofberg (direkteur van Efficient Wealth).Foto: Jana Scheepers

Credit: SYSTEM

Dawie Roodt stel nuwe Efficient Wealth-tak bekend

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article