Spelers van Brave Knights Chess Club was gevaarlik op die skaakborde by die toernooi wat in Mei by die NG Moedergemeente plaasgevind het. Die skaakafrigter en Brave Knights Chess Club se president was op hul beste. Die klub het stof in sy teenstanders se oë geskop. Jo-Wayne Davids het goud gekry as die koning van skaak in die Breë-Langeberg-gebied. Die klub is op soek na ’n saal waar hulle kan skaak oefen en sal dit baie waardeer as ’n barmhartige samaritaan op hul pad kom, met die hulp van God. Die kontaknommer is 064 128 0212. Enige belangstellendes is welkom om by die skaakklub aan te sluit. Agter is Jeethan van Rooy (derde

Dapper skaakspelers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article