Corné Telleman, ’n leerder aan HTS Drostdy, gaan in die Junie-vakansie aan die Internasionale Stoeifederasie se World Combat Games in Boedapest deelneem. Corné stoei vandat hy vyf jaar oud is en was die Suid-Afrikaanse kampioen in Vrystyl en Grieks-Romeinse styl toe hy 13 jaar oud was. Corné is ook as kaptein van die toerspan aangewys. Foto:


Corné is wêreldspankaptein

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article