Coreta van Zyl, ’n gr. 7-leerder aan die Laerskool Worcester-Oos, het sede plek behaal in die meisies o.15-afdeling van die Kaapse Wynlande-skaakuitdunne op 11 Maart. Van Zyl gaan op 31 Maart in die Strand aan die Wes-Kaapse skaakkampioenskap deelneem.Foto:

Credit: SYSTEM

Coreta blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article