Conwill Lakay, ’n gr. 7-leerder aan die Worcester R.K. Primêre Skool, het die o.13-Boland-akademie se rugbyspan gehaal, wat in die Junie-vakansie aan die nasionale rugbytoernooi in Durban gaan deelneem. Bo is Lakay tussen sy twee afrigters, Edward Haas (links) en Zaid Heyens.


Conwill vir Bolandspan gekies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article