Baie geluk aan Conrad Kriel wat Saterdag 7 Oktober by WOW se nasionale ronde in Stellenbosch ’n eerste plek behaal het en as die land se beste gr. 2-speller aangewys is! Baie geluk ook aan Nina van Zyl wat ’n vierde plek behaal het! Dis ’n besondere prestasie en almal is ongelooflik trots op julle! Foto:

Credit: SYSTEM

Conrad kán spel!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article