Hoërskool Charlie Hofmeyr van Ceres het op 25 Julie teen die Hoër Tegniese Skool (HTS) Drostdy van Worcester in ’n tuis- sportdag meegeding waar die Ceres o.19A-netbalspan 37-33 gewen het. Op die foto verskyn die onoorwonne eerste netbalspan.

Credit: SYSTEM

Charlies klop vir Drostdy

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article