Hoërskool Charlie Hofmeyr het onlangs hul leerlingraad vir 2023 aangewys. Voor van links is Lané Giliomee (onderhoofdogter), Megan Goosen (hoofdogter), Danie le Roux (skoolhoof), Daniël Pieters (hoofseun) en Daniél Conradie (onderhoofseun). Agter van links staan Meché Mars, Mia Burger, Jani Wessels, Lawrence Jantjies, Benja Muller, Wilmar Winterbach, Johann Coetzee, Ryk van Velden, Lua Brand en Marcus Nasson wat ook lede van die leerlingraad is.


Charlie Hofmeyr se leerlingraad

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article