Die Hoërskool Charlie Hofmeyr het onlangs sy hoofleiers vir 2021 aangestel. Gerbrand Geldenhuys (onderhoofseun), Emile Joubert (hoofseun), Amanda Reynolds (hoofmeisie) en Jana Malan (onderhoofmeisie) is gereed vir hul taak.


Charlie Hofmeyr maak gereed vir 2021

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article