Ceres Sekondêr se matrikulante het onlangs hul eksamennommers ontvang. As gevolg van Covid-19-regulasies het die skool ’n regstreekse, aanlyn uitsending van dié seremonie gedoen.


Ceres Sekondêr se matrikulante kry nommers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article