Briana George (o.13) van Worcester-Noord Primêre Skool het gedurende die Junie/Julie-skoolvakansie aan die Suid-Afrikaanse skolenetbal-kampioenskap in Johannesburg deelgeneem waar sy die Wes-Kaap se o.13-netbalspan verteenwoordig het. Die span, waarvan George die onderkaptein is, het ’n goue medalje terug huis toe gebring.

Credit: SYSTEM

Briana bring goud huis toe

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article