Die Hoërskool Breërivier in Worcester het sy heel eerste Valentynsdans in Februarie aangebied. Agter van links is Theodorik Wildeman, Lynnford Davies, Camila Ruiters en Justin Jonkers. Voor is Kyle Thomas, Dae Jafta en Chanté Louw. Hulle is almal vanjaar matriekleerders.Foto: Fabio Julies

Credit: SYSTEM

Breërivier vier Valentynsdag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article