Worcester Gimnasium het onlangs met sy vertolking van High School Musical weer eens ’n skouspelagtige musiekblyspel gelewer. Dié vertoning is in samewerking met die Hugo Naudé-kunsskool opgevoer. Die glanskonsert is oor twee aande gehou, met ’n stampvol gehoor wat betower is deur die talentvolle jong akteurs en sangers van Worcester Gim.Foto: Ivancá Noble


Bravo Worcester Gim!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article