Die Breedevallei-brand-en-reddingsdienste het op Brandweerdag (4 Mei) Miracle Daycare in Worcester besoek waar hulle die stroopsoet kleuters meer vertel het oor wat dit beteken om ’n brandweerman- of -vrou te wees. Op die foto verskyn lede van die Breedevallei-brand-en-reddingsdienste asook die kleuters en onderwysers van Miracle Daycare.

Brandweer besoek kleuters

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article